Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater
By: Fatih • Essay • 2,643 Words • November 19, 2009 • 5,215 Views
Essay title: Bertolt Brecht En Sy Epiese Teater
Bertolt Brecht en sy Epiese Teater
Die mens se sienning oor die lewe word beпnvloed deur die tydperk waarin hy grootword asook sy omgewing.
Wкreld oorloл samevatting:
Bertolt Brecht. Die Duitse dramaturg, regisseur en digter wat erken word as een van die mees belangrikste en invloedryke figure van drama in die 20ste eeu.
Brecht se unieke behandeling van sosiale temas en revolutionкre eksperimente met teater elemente het ‘n geweldige groot invloed op moderne drama, toneelspel en teaterontwikkelings.
Bertolt Brecht was gebore op 10 Februarie 1898 in Augsburg, Bavaria (Duitsland). Gedurende die Eerste Wкreld Oorlog het Brecht op sestienjarige ouderdom as ‘n mediese ordonnans gedien. Reeds in 1914 het Brecht gesien watter vernietigende effek oorlog op die mensdom het.
Na die Eerste Wкreld Oorlog het Brecht Medies gestudeer aan die Universiteit van Munich. Hier was hy vreeslik beпnvloed deur ekspressionisme en het hy sy eerste werke begin skryf, dus die ontstaan van Epiese Teater in 1920. Op daardie stadium het hierdie teaterstyl nie veel invloed gehad op die teater nie, eers later na 1945 (Die Tweede Wкreld Oorlog) het Brecht se Epiese Teater ‘n groot invloed begin hк op die teater.
In 1924 het Brecht as ‘n assistent dramaturg gewerk by die Berlin Deutsches Theatre, onder leiding van Max Reinhardt. In dieselfde jaar het Brecht begin om Marxisme - ‘n leerstelling wat glo aan sosiale demokrasie, waar almal gelyk en regverdig behandel word - te studeer. Gedurende sy jare by die Deusches Theatre het Brecht in medewerking getree met Erwin Piscator, ‘n Duitse Marxisme dramaturg, asook Kurt Weill ‘n Duitse komponis. Piscator en Weill het dieselfde ploitieke siennings gehad as Bertolt Brecht.
Die toneelstuk Man is Man (Mann ist Mann) in 1926, word gekenmerk as die begin van Brecht se eksperimente met die vernuwende vervreemdingstegnieke, afgelei van die duitse term verfremdung, wat beteken om iets, anders of vreemds voor te stel. Verder vanaf 1928 tot en met Adolf Hitller aan bewind gekom het, in 1933, het Brecht vele operas en didaktiese tonele geskryf en teweeggebring. Hierdie werke het geweldig kapitalisme gekritiseer, en soms “aangeval”. Die kommer oor geregtigheid het ‘n groot invloed gehad op die temas van Brecht se werk. Gedurende hierdie tydperk in Brecht se loopbaan het die werklike ontwikkelling van sy Epiese teaterstyl plaasgevind.
Die hoofdoel van Brecht se Epiese Teater was om sy gehoor te laat fokus op die boodskap wat ‘n toneel aan die gehoor oordra, in plaas daarvan om emotioneel betrokke te raak by die temas en karakters van die toneel. Dus wil Brecht sy gehoor se gedagtes prikkel sodat hulle samelewing kan verander en sodoende dat Brecht ‘n effek buite die teater kan hк.
Brecht noem sy teater Epies, omdat hy homself wou distansieer van die heersende teaterstyle naamlik Realisme - ‘n Eerlike weergawe van die werklikheid op die verhoog - en Naturalisme - Ook ‘n eerlike weergawe van die werklikheid op die verhoog, behalwe by Naturalisme word die verhooginkleding belangriker as die akteurs of handeling op die verhoog.
Brecht het geglo dat drama die samelewing kon onderrig en verander, dus moet dit polities wees. So ook dat Realistiese teaterstyle verouderd is en dus geen funksie in die samelewing het nie. Hy wou hк sy gehoor moet verstaan dat alles eintlik dieselfde bly, maar net op ‘n ander manier voorgestel word.
Brecht se gehoor was dus pasiewe waarnemers en slegs emosioneel betrokke by die gebeure op die verhoog. Hy wou hк sy gehoor moes dit wat hulle op die verhoog sien waarneem, analiseer en kritiseer sodat hulle kan leer uit foute van die verlede en sal probeer om nie dieselfde foute te maak nie.
Die gehoor moes dus probeer om die sameleweing te genees van korrupsie en onregverdige politieke stelsels. Om hierdie leerstelling te bereik moet die gehoor herhaldelik herinner word dat hulle binne ‘n teater is.
Hierdie doel was bereik deur Brecht se Verfremdungstegniek wat die volgende voorbeelde insluit: Soms ‘n kaal verhoog, verhoog ligte wat uit die verhoog dak gesak word tot sigbaar vir die gehoor. Ook die ouditorium se ligte wat aangehou word. In baie gevalle het Brecht gebruik gemaak van ‘n filmdoek wat gewoonlik agter op die verhoog geplaas word. Op die filmdoek sal dan kort film snitte van byvoorbeeld die Wкreld Oorloл gespeel word. Hierdie vorm nie net deel van die verfremdungstegniek nie, maar dit skep ook ‘n duidelike beeld aan die gehoor van wat eintelik in die oorlog plaasvind
Brecht was ‘n aanhanger van Marxisme en dus was sy werke dikwels krities, satiries en gefokus op die sosiale onheil van kapitalisme. Brecht het dus in opstand gekom teen industralisasie waar die arm